2021-10-18

Liefdesboodskap (Afrikaans Edition)

Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Maar nou ja, Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Die altyd afsydige Sebastiaan sleep haar selfs naweke saam op sy uitstappies. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?Lesers van Mari Roberts se Liefdesdroom sal die karakters in Liefdesboodskap herken en nuwes ontmoet.


Book Details

Book Title: Liefdesboodskap (Afrikaans Edition)

Book Author: Mari Roberts

Book Category: -

ISBN: B00DF6SJAE